STEM-opvoeding is noodsaaklik in die vorming van ’n nuwe generasie kritiese denkers, wetenskaplikgeletterde kinders en inspirerende innoveerders! Ons STEM-reeks is daarop gefokus om belangrike vaardighede, soos kreatiwiteit, beredenering en probleemoplossing, te ontwikkel. Berei jou leerders voor op ‘n inligtingsgebaseerde wêreld en bied ’n verrykende, moderne wetenskapprogram met selfvertroue aan.